Event

Leribisi Lodge presents “Mag die Beste Pa Wen! May the Best Dad Win! Event on the 20th of June 2015. Don’t forget to book early as the tickets fly. Come and join us on this fun-filled day. We have a fully A La Carte Restaurant, and team-building facility as well. You can also book via telephone at 012 811 0553. Mag Die Beste Pa Wen WYS JOU PA HIERDIE VADERSDAG HOE SPESIAAL HY IS… Bederf hom met n pretdag vol aksie by LERIBISI LODGE, Pretoria-Oos UITDAGING: Mag die Beste Pa Wen!!! ‘n Heerlike T-Been Braai met al die lekker van Pap en Sous; Slaaie en Tuisgebakte Brood wag vir julle… 1kg T-Been vir pa en 500g vir die ander lede van die span Biertuin op die perseel met Kunstenaar wat optree – Ralph M, een van Suid-Afrikaanse musiek se “pioniers”, ‘n tromspeler en baskitaarspeler wat al die afgelope bykans dertig jaar sy merk gemaak het....
Read More