• Os Braai net om die draai! Ox Braai just around the corner!

    OSBRAAI …
    net om die draai!

    Maak seker jy mis nie Leribisi Lodge se GROOTSTE kuier in 2015 nie.‘n Hele os op die spit met heerlike bykosse en ‘n kermis atmosfeer.

    Bring die hele familie en al jou vriende en kom gehoed en gestewel – pryse vir die oorspronklikste ‘Cowboy’ families en paartjies! Met tema foto’s te koop om die dag te onthou.

    Ons het ook ‘n Bosveld Taverne vir keel natmaak met lekker langarm en ander musiek met Kunstenaar wat optree - Ralph M, een van Suid-Afrikaanse musiek se “pioniers”, ‘n tromspeler en baskitaarspeler wat al die afgelope bykans dertig jaar sy merk gemaak het. En nou, as solokunstenaar, is Ralph Michielsen oorgehaal om die treffersparades met sy Poprock-Album, Die Een, te bestorm.

    Kom geniet ook die Rugby Wêreldbeker Finaal op ons groot skerm vanaf 17:30.

    Slegs R145.00 per persoon (halfprys vir kinders onder 10).
    Plus elke besoeker kry ‘n gratis bandana by aankoms!

    - Moenie vergeet om julle Piekniek komberse saam te bring
    - Geen eie drank of kos toegelaat op perseel
    - Kampstoele en Gazebos sal slegs in spesifieke areas toegelaat word

    BESPREEK JOU PLEK NOU deur iTickets of by Leribisi Lodge, Plot 82, Tierpoort, Pretoria-Oos (afdraai op Garsfontein Weg).

    Vir meer inligting skakel of e-pos ons:
    Tel: 012 811 0553 / 012 811 0113
    e-pos: leribisi@leribisi.co.za
    Webwerf: www.leribisi.co.za

    DATUM: 31 OKTOBER 2015
    TYD: Vanaf 10:00 vm
    PLEK: LERIBISI LODGE, PRETORIA OOS

  • OX BRAAI …
    just around the corner

    Don’t miss out on Leribisi Lodge’s BIGGEST event of 2015.

    A whole ox on the spit with delicious side dishes and lots to do!
    Bring your family and friends – boots, hat and all - prizes for the best dressed ‘Cowboy’ families and couples. Photo booth available to capture your memories of the day!
     
    We will also have a Bushveld Tavern to quench your thirst and country and contemporary music all day with Ralph M, one of South African music “pioneers”, a drummer and bassist made his mark in the music industry nearly thirty years ago. And now, as a solo artist, Ralph Michielsen eager to hit the SA Market with his Pop Rock album, namely “Die Een”.

    Also come and enjoy the Rugby World Cup final on our Big Screen from 17:30.

    Only R145.00 per person (half price for kids under 10).
    Plus every visitor gets a FREE bandana on arrival!

    - You must remember to bring your Picnic Blankets
    - NO Cooler boxes or own food allowed
    - Camping Chairs and Gazebos will be allowed in specified areas only

    BOOK NOW via iTickets or at Leribisi Lodge, Plot 82, Tierpoort, Pretoria East. (turn-off on Garsfontein Drive).

    For more information, contact us at:
    Tel: 012 811 0553 / 012 811 0113
    e-mail: leribisi@leribisi.co.za
    Website: www.leribisi.co.za

    DATE: 31 OCTOBER 2015
    TIME: From 10:00 am
    PLACE: LERIBISI LODGE, PRETORIA EAST