• Leribisi Lodge presents "Mag die Beste Pa Wen! May the Best Dad Win! Event on the 20th June 2015. Don't forget to book early as the tickets fly. Come and join us on this fun-filled day. We have a fully A La Carte Restaurant, and team building facility as well. You can also bookvia telephone at 012 811 0553.

     

  • Mag Die Beste Pa Wen

    WYS JOU PA HIERDIE VADERSDAG HOE SPESIAAL HY IS...
    Bederf hom met n pretdag vol aksie by LERIBISI LODGE, Pretoria-Oos

    UITDAGING: Mag die Beste Pa Wen!!!

    'n Heerlike T-Been Braai met al die lekker van Pap en Sous; Slaaie en Tuisgebakte Brood wag vir julle...

    1kg T-Been vir pa en 500g vir die ander lede van die span

    Biertuin op die perseel met Kunstenaar wat optree - Ralph M, een van Suid-Afrikaanse musiek se "pioniers", 'n tromspeler en baskitaarspeler wat al die afgelope bykans dertig jaar sy merk gemaak het. En nou, as solokunstenaar, is Ralph Michielsen oorgehaal om die treffersparades met sy Poprock-Album, Die Een, te bestorm.

    Pa's kry die geleentheid om sy staal te wys met:

    Kleiduifskiet
    Boogskiet
    Windgeweer skiet
    Kettie

    Hope koel pryse om te wen!!!!

    Nooi Jou Vriend

    R 180 per persoon vir ETE,
    R 105 per kind tussen 12 to 6 years vir  
    ETE,
    Kinders onder 6 jaar betaal nie vir ETE,
    R 180 per PA vir Skiet Kompetisie.

    You can also bookvia telephone at 012 811 0553.

  • May the best dad win!

    SHOW HOW MUCH YOU APPRECIATE YOUR DAD THIS FATHER'S DAY!

    Spoil & treat him to an action-packed fun day at LERIBISI LODGE, Pretoria East

    CHALLENGE: May The Best Dad Win!!!

    A delicious T-Bone Braai with Pap & Sauce, Salads & Home-Made Bread awaits you...

    1kg T-Bone for Dad and 500g T-Bone for the rest of the crew

    Beer Garden on the premises with Live Entertainment with Ralph M, one of South African music "pioneers", a drummer and bassist made his mark in the music industry nearly thirty years ago. And now, as a solo artist, Ralph Michielsen eager to hit the SA Market with his Pop Rock album, namely "Die Een"

    Dads are given the opportunity to show who is best by competing in:

    Skeet Shooting
    Archery
    Air Rifle Shooting
    Slingshot

    Lots of cool awesome prizes to win!!!!